Successfully reported
+42

Hotel Pension New Nouveau

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Heliodoor Street, Eros, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hotel Pension New Nouveau is in Windhoek geleë, 60 meter vanaf die MediClinic Privaat Hospitaal en reg oorkant die pad van die Paramount Mediese Sentrum. Die hotel beskik oor 'n gemeenskaplike sitkamer, dek en 'n pragtige tuin waar gaste 'n drankie van die kroeg met volledige voorraad kan geniet.

Alle gastekamers in die hotel is toegerus met 'n koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV, yskassie, en suite-badkamers en lugversorging. Die gesinskamer het 'n sitarea en die gastekamers het 'n lessenaar vir sakereisigers.

Gaste het toegang tot gratis WiFi in alle areas van die hotel. Gaste kry ook gratis en veilige parkeerplek en daar is 'n sekuriteitswag wat saans gepos word.

Plaaslike besienswaardighede sluit Joe's Beerhouse en die Eros Winkelsentrum in wat 1 km vanaf die hotel geleë is. Die Portugese Restaurant, Kubata, spesialiseer in wonderlike vis- en seekosgeregte en is net 1,5 km van die hotel af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cathleen E Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Heliodoor Street, Eros, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Hotel Pension New Nouveau het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Heliodoor Street, Eros, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiqxEwm9ToGJfON99vr6YgLo1WJPTBqAjaNdhMBMnhgpXPRDRGC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 1 Heliodoor Street Eros Khomas 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.543942324158 17.086384892464
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang