Successfully reported
+28

Hotel Pension Palmquell

  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 534 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Hotel Pension Palmquell bied 'n oase van rustigheid in die stad Windhoek. Die hotel is geleë in een van die oudste en mees gesogte woongebiede in die dorp, binne 5 km van 2 winkelsentrums en die stad. Die hotel is ideaal vir vakansiegangers, gesinne en sakereisigers.

Gerieflike verblyf word in 16 gastekamers gebied. Elke kamer is toegerus met lugversorging, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër, 'n sitarea, 'n kas en 'n lessenaar. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die verblyf bied 'n buffet of vegetariese ontbyt.

Die hotel beskik oor 'n tuin, swembad, sitkamer en wynkroeg, en 'n restaurant, en bied 'n informele atmosfeer en Namibiese gasvryheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Marinda G
5.0
Baie vriendelike en behulpsame staff. Plek is netjies en skoon. Ontvangs was vriendelik.
Jul 2024
Andries C
Saam met lewensmaat
4.6
Alles wat benodig word vir 'n 1 nag oorslaap tydens 'n lang reis. Uitstekende vriendelike diens. Die kamers is goed ingerig en baie netjies.
Mei 2025
Sandea D
Saam met vriende
4.6
Goedgeleë en behulpsame personeel. Ons het lekker gebly. Ligging in 'n goeie area, netjiese kamers en vriendelike personeel.
Sep 2024
Marissa K
Besigheidsreis
4.4
Good value for money. Nothing to really complain about. Maybe because it was the weekend, the atmosphere was slightly 'somber' - breakf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Dirk L
4.4
Salig en rustig. Ek het wel die TV gemis. Die eenheid is pragtig, met 'n wonderlike balkon, maar ek kan nie glo daar is nie 'n TV in die eenheid nie. ...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ulrike Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 60 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas
  • Gaste dink Hotel Pension Palmquell het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 534
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 534
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 534
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 39 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Jan Jonker Road, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA469b7b0683ba396db6c496de7fd4b13b86ab475eb819fe52e5599320feb861fe62f53f823d21f7bd797562ac86f26a83ef4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 534 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 60 Jan Jonker Road Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.575972684707 17.103385057274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang