Successfully reported
+17

Hotel Thuringerhof

  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 23:00
  • Adres: Corner of Bahnhof Street and Independence Avenue, Windhoek, Khomas
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hotel Thuringerhof is 'n elegante stadshotel, gerieflik geleë in Independence-laan, die hoofstraat in Windhoek, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of gaste wat plaaslike besienswaardighede wil verken.

Gaste kan tussen 43 goed ingerigte kamers, elk met gemaklike beddens, kies. Die kamers het en suite-badkamers, lugversorging, 'n lessenaar, 'n TV met DStv en gratis WiFi.

Die hotel spog ook met die Thuringhof Restaurant waar gaste maaltye kan geniet, terwyl die biertuin buite 'n uitnodigende ruimte bied waar gaste kan kuier en ontspan. Konferensiegeriewe met standaard sakedienste is vir sakereisigers beskikbaar. Gaste kan ook lughawependeldienste reël om die nabygeleë besienswaardighede te verken.

Die hotelse sentrale ligginf maak dit 'n gerieflike middelpunt vir diegene wat die plaaslike besienswaardighede en kultuur wil verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Corner of Bahnhof Street and Independence Avenue, Windhoek, Khomas
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 54 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 23:00
  • Adres: Corner of Bahnhof Street and Independence Avenue, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4c457cea1c6ce81287c0cd6295532f47b58922e413e0cf32979ca29247d168fc7e62611c5ffacc6ea40ed4d3be80c28d6df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 1 5 1 3 Corner of Bahnhof Street and Independence Avenue Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-23:00 23:00 -22.560797817282 17.083809504299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang