Successfully reported

Houdtland

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ongelooflik! Pragtig! Gemaklik! Stylvol. Houdtland se verblyf was ongelooflik, stylvol en baie gemaklik. Die sonsopkoms was buitengewoon mooi, die uitsig pragtig. Die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Home away from home. Kan dit beslis aanbeveel. 10 uit 10. Die verblyf is absoluut wonderlik. Gasheer en vrou doen ekstra moeite. Kan dit beslis aanbeveel. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Waldemar V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker, dankie. Pragtige huis in natuurryk, rustige omgewing buite die dorp. Ons het die rustigheid baie geniet. Die gasheer was te alle tye beskikbaar vir advies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lincoln S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Perfect stay. Beautiful and clean. Enjoyed our stay. Amazing host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Dis was heerlik. Het ook 'n pragtige uitsig! Sal beslis weer daar bly! Ons het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneli V
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Wonderlike plek. Ongelooflike mooi plek en die baie goeie waarde vir geld. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

We stayed for 2 nights and the accommodations were amazing. Jaco our host was absolutely amazing, the place is clean and very well maintained. We will most definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Heerlike, ontspanne verblyf waarheen ons keer op keer sal terugkeer. Wat 'n juweel! 'n Pragtige plek aan die buitewyke van Nelspruit, heerlik in die natuur, maar tog gerieflik geleë naby aan die besighede en winkelsentrums. Ruim vertrekke, keurig gemeubileer, netjies, skoon en privaat met 'n pragtige uitsig. Vriendelike en behulpsame eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corné V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Puik waarde vir geld. Baie lekker gebly. Vriendelike en behulpsame eienaars. Pragtige eiendom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco En Maré Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 600
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm 454, The Rest Portion 191, Nelspruit, 1213, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA742e3f2ded1dc84f6079d512c5135c52d4491f4f69f1566f72254ae6439397623fb50762cb418a78a0554cc1e044b2bcac84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Farm 454 The Rest Portion 191 1213 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.520660792745 30.986675454159
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang