Successfully reported
+32

House 12 Beach Club

  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Dasseneiland Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 350 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

House 12 Beach Club is 'n bekoorlike huis in Yzerfontein en bied gerieflike selfsorgverblyf met see-uitsigte in die verte. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf.

Die huis bied slaapplek aan 6 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die 2 badkamers het elk 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan-leefarea en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, TV en gemaklike rusbanke. Die huis het 'n kuierarea met gemaklike rusbanke, 'n ingeboude braai, yskassie, pooltafel en 'n TV.

Die huis lei na 'n balkon met sitplek en 'n groot agterplaas met 'n tuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kindermatras vir 1

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Dubbelbed

1 x Kindermatras vir 1

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Loretta H
5.0
Pragtige stylvolle, maar gerieflike huis. Dit is 'n pragtige huis met 'n mooi uitsig. Die braaikamer is amazing en ons het lekker gekuier. Die tuin wa...
Sien meer
Sep 2025
Zain J
Gesin met klein kinders
5.0
Enjoyable home for families with pets. Our stay was comfortable and the property is well situated, close to shops and has beautiful sea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Alvidine R
Gesin met tieners
5.0
Perfekte wegbreek. Was beslis 'n lekker wegbreek. Die huis is perfek! Die eienaar is baie gaaf en behulpsaam.
Nov 2024
Chanleigh S
Saam met vriende
5.0
Worth it! Lovely cozy home with all the essentials, beautiful views and very safe!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Tanya M
5.0
Relaxed en rustig. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 37 Dasseneiland Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink House 12 Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 350
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 37 Dasseneiland Drive, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA258fd20a62038a8a3e979043eaea898fe6801142db5d4954073ca5ca82dc284fc515e9ecb879adf0931a0636a40a583a164a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 37 Dasseneiland Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.35491451327 18.157776138152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang