Successfully reported

House 22 Tulbagh Road

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Charmaine W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Perfect simplicity! Lovely, comfortable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raoul R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Het 'n naweek wegbreek geniet in Tulbagh by huis 22. Het ons verblyf geniet. Dit is 'n ouer tipe spoorweghuis, met moderne badkamers en geriewe. Die huis is baie netjies gemeubileerd, dit is ook perfek vir 'n gesin met kinders, met baie stap- en speelarea omliggend. Die Jakobs Kroning-koffie wat voorsien word, was 'n aangename verrassing. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marli M
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2024

Lekker! Net hoes! Skoon! Alle nodige geriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
3.0
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Dawid M
1 nag
4.8
Mrt 2024

Lekker gebly. Baie lekker gebly. Het baie meer gekry as wat ek verwag het. Dit is nie aldag dat 'n mens 'n hele huis vir jouself kry nie! Dit is 'n bietjie afgeleë, maar dit is net 'n probleem as jy van baie mense rondom jou hou. Ek het dit baie geniet om 'n bietjie stilte rondom my te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Rhyno C
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Very nice, just extremely hot. An air conditioner would be nice. Very nice, just extremely hot. An air conditioner would be wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adri D
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Gerieflike huis in 'n rustige omgewing. Die huis is naby aan verskeie besoekpunte - die kwekery is 'n moet. Goedingerigte huis met alles wat nodig is. Die buitebraai is' n lekker kuierplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn B
1 nag
4.8
Des 2023

Overall, it was a very lovely stay. We had a lovely stay at House 22 Tulbagh Road. We enjoyed the back yard for a quick braai. The beds were comfortable. The kitchen had everything we needed. The location is a bit out of town, but not too far if you forgot something. It is close to the waterfall. The driveway should be made more level as lower cars skid against the ground when pulling in. Overall, it was a very lovely stay and we received friendly service from all involved.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toy N
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2022

Ons het 'n rustige aand geniet. Die huisie is baie mooi verander, skoon, netjies en ruim. Dit het ons almal teruggevat na ons kinderjare. Alhoewel nie een van ons in 'n spoorweghuis grootgeword het nie, het ons wel iemand geken van die spoorweë en kan die huisies nog goed onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 160
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Main Road, Tulbagh Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA672507031a598b26f84c0252921774c907e017f85afdd219baa6cc9f3fdd24e651dde87b3fc85e30ff3834f2a0197fab5c9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 22 Main Road Tulbagh Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.32145202546 19.101293616316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang