Successfully reported
+30

House 22 Tulbagh Road

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Main Road, Tulbagh Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Huis Tulbaghweg 22 is 'n spoorweghuis aan die voet van die skilderagtige Watervalberge, net 6 km vanaf die dorp Tulbagh.

Selfsorgverblyf word in 'n 3-slaapkamerhuis gebied en bied slaapplek vir altesaam 6 gaste. Twee van die slaapkamers beskik oor 'n dubbelbed en die ander 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort en nog 'n badkamer met 'n bad.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en 'n sitkamer met WiFi beskikbaar. Daar is parkeerplek op die perseel, 'n stoep met 'n tafel en stoele en braaigeriewe.

Huis 22 Tulbaghweg met sy landelike omgewing is naby gevestigde bergfietsroetes, die waterval-staproete, en die Tulbagh-waterval en sy poele.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Charmaine W
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect simplicity! Lovely, comfortable stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Raoul R
Gesin met klein kinders
5.0
Het 'n naweek wegbreek geniet in Tulbagh by huis 22. Het ons verblyf geniet. Dit is 'n ouer tipe spoorweghuis, met moderne badkamers en geriewe. Die h...
Sien meer
Mei 2024
Marli M
Saam met vriende
4.8
Lekker! Net hoes! Skoon! Alle nodige geriewe!
Mrt 2024
Dawid M
4.8
Lekker gebly. Baie lekker gebly. Het baie meer gekry as wat ek verwag het. Dit is nie aldag dat 'n mens 'n hele huis vir jouself kry nie! Dit is 'n bi...
Sien meer
Mrt 2024
Rhyno C
5.0
Very nice, just extremely hot. An air conditioner would be nice. Very nice, just extremely hot. An air conditioner would be wonderful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 22 Main Road, Tulbagh Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink House 22 Tulbagh Road het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 160
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Main Road, Tulbagh Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA672507031a598b26f84c0252921774c907e017f85afdd219baa6cc9f3fdd24e651dde87b3fc85e30ff3834f2a0197fab5c9c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag, vir 6 mense 33 5 1 5 22 Main Road Tulbagh Road 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.32145202546 19.101293616316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang