Successfully reported
+13

House and Heart Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Beefwood Street, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House and Heart Guest House is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word in die pragtige voorstad Vanderbijlpark in Gauteng. Ons bied luukse, gerieflike verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers.

Al die kamers het eklektiese, moderne interieur, net die beste linne, platskerm-TV's met DStv, gratis WiFi en verskeie ander geriewe wat aan internasionale standaarde voldoen en gaste se verwagtinge sal oorskry.

Die suites bied 'n uitsig oor 'n swembad en gaste kan in die gerieflike sitarea buite ontspan. Daar is 'n 2de swembad naby die konferensiesentrum.

Ons vriendelike personeel sal jou verblyf onvergeetlik maak.

Die gastehuis en konferensiesentrum is maklik bereikbaar vanaf 'n Virgin Active-gimnasium en die Riverside Boulevard Mall wat 'n verskeidenheid restaurante bied. Ons is ook naby die Emerald Casino en Dieretuin, die Vaalrivier en net 45 minute se ry vanaf die O.R. Tambo Lughawe wat House and Heart 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

LINDIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 12 Beefwood Street, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Gaste dink House and Heart Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Beefwood Street, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1e5yPIYe1iKwgq456Qxb6cmJzGzbaLuOvi13jrAFFfvZJB7KeB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 12 Beefwood Street Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.738623227193 27.845875918865
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang