House Elsie
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Rockpool Street, Britannia Bay, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R3 750 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Ideaal geleë binne loopafstand van Britannia Bay-strand in Saint Helenabaai, bied House Elsie gemaklike selfsorgverblyf, perfek vir die hele gesin.
Die ruim huis bied slaapplek vir tot 10 gaste in 4 slaapkamers. Drie van die slaapkamers is gemeubileer met dubbelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n driedubbele stapelbed bevat. Drie slaapkamers het en suite-badkamers, en die vierde slaapkamer maak gebruik van die gesinsbadkamer bo.
'n Dubbelslaapbank is onder beskikbaar, saam met 'n gastetoilet. Alle linne word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie handdoeke saam te bring.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, eetgerei en breekware in. Aangrensend aan die kombuis is 2 eetkamertafels en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel, ideaal om saam te ontspan. Gratis WiFi is regdeur beskikbaar.
Buite kan gaste die braai-area geniet en 'n verfrissende duik in die swembad neem. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die vuurtoring by Kaap St. Martin 2.7 km weg, terwyl Shelley Point Gholfklub 3.1 km van die eiendom af is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 14 Rockpool Street, Britannia Bay, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Rockpool Street, Britannia Bay, Saint Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang