Successfully reported
+41

House Fritz

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Rocklands Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

House Fritz skuil teen die hange van Tafelberg en bied gerieflike verblyf, gerieflik geleë naby Gardens Winkelsentrum, Kloof- en Langstraat, Kaapstad se middestad asook 'n verskeidenheid restaurante.

Verblyf word gebied in 2 smaakvol versierde en suite-kamers wat elk toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe sluit gratis WiFi-internettoegang in.

Eenheid 1 is die grootste van die 2 eenhede en beskik oor 'n ruim terras met 'n 8-sitplek tafel en stoele, waar gaste 'n gasbraai kan geniet en uitsigte oor Leeukop kan geniet. Agter eenheid 1, lê die swembad, waarvan gaste welkom is om gebruik te maak. Eenheid 2 beskik oor 'n privaat binnehof met 'n draagbare braaigeriewe en trappe wat na die swembad lei.

Jou Engels-, Duits- en Afrikaanssprekende gasheer, Kerstin, verwelkom gaste om hul vakansie in 'n rustige omgewing te geniet. Die gerieflike ligging bied toegang tot Tafelberg-kabelbaan, Lion's Head, Seinheuwel, Kampsbaai asook Clifton-strande en die V&A Waterfront.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ingrid P
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely stay, we all enjoyed it very much! Everything was perfect, we will come again!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Jc V
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute sielsrus. Dit is soos 'n klein oase op die rand van die middestad. Ons gaan beslis weer daar bly en nou dat ons weet hoe fantasties dit is, s...
Sien meer
Aug 2024
Derick V
Saam met vriende
5.0
Veilig en netjiese oornagplekkie met alles wat jy nodig het. Ons het heerlik gebly. Ek is so dankbaar ek het nie op 'n ander plek bespreek nie! (Ek he...
Sien meer
Apr 2024
Barney D
Besigheidsreis
4.8
Peaceful with stunning views of Table Mountain and Lionshead. From your bed. Definitely on my short list to look out for on future busi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Stephanie D
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties. Baie lekker! Ek sal vir seker weer by die akkommodasie bly.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kerstin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 5 Rocklands Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Fritz het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Rocklands Avenue, Vredehoek, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIzMDZhMzdlLTAyM2EtNGM2Mi05MzVjLWFhMThmZGNkZWI5Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 5 Rocklands Avenue Vredehoek 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.942843714002 18.420224636793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang