Successfully reported

House Fynbos

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Esther B
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly, sal beslis weer gaan. Baie lekker gebly, dankie. Huis goed geleë, daar is alles wat nodig is. Huis baie goed ontwerp. Die ingeboude braai was 'n groot bonus. Huis was netjies en ons het baie lekker vakansie daar gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mrt 2025

Wonderlike besoek aan Onrus en Fynbos. Die huis is baie mooi en goed uitgelee vir groepe vriende wat besoek. Ook uitstekend geleë en baie goed toegerus. Die enigste aspek wat kan verbeter, is die check-in instruksies wat laat was en nie duidelike instruksies oor die huis alarms ens.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 6 765
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 765
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 6 765
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Human Street, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA552585205356bb19c64b67c5b311fe04eb792d630ef87043413d1cc1cc7ee33227e5a1097237bce73aee9189baaefdf62bea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 765 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 9 Human Street Onrus 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4172531 19.1650337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang