House MacLeod
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10James Scott St, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R3 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Huis MacLeod is 'n gemaklike selfsorghuis in die hartjie van Bloemfontein. Die uitstekende ligging bied maklike toegang tot gewilde skole, mediese sentrums en sportfasiliteite. Die huis is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat saam reis, aangesien dit oopmaak op 'n swembad en buite-area wat 'n ontspanne en aangename atmosfeer bied. Bykomende kamers kan ook afsonderlik bespreek word onder MacLeod Huis Bloemfontein op die LekkeSlaap-webwerf.
Die huis bied slaapplek vir 6 volwassenes en beskik oor 3 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers onderskeidelik 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Hulle deel 2 badkamers, een met 'n bad, stort, wasbak en toilet, en die ander met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, breekware, eetgerei en 'n koffiemasjien. Daar is ook 'n sentraal geleë ontbythoekie met sitplek, wat lei na 'n leefarea met gemaklike sitplek en 'n knus kaggel. Die sitkamer het lugversorging en sluit 'n slim-TV met Netflix-toegang, sowel as 'n verskeidenheid leesmateriaal in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n tuin met 'n oordekte eetarea en swembad geniet. Die swembad is nie omhein nie, en kinders moet te alle tye deur 'n volwassene vergesel word. Beperkte parkering is beskikbaar — reël asseblief vooraf die aantal voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Kindermatras vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Zelna Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 145
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 10James Scott St, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 10James Scott St, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang