Successfully reported
+40

House Magdalene

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 5 Kriedoring Street, Paternoster, 7400, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

House Magdalene is in Paternoster, 'n bekoorlike vissersdorpie, geleë en bied verblyf aan die kus. Dit is naby besienswaardighede en is die ideale plek vir elkeen.

Huis Magdalene het slaapplek vir 13 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die vyfde slaapkamer het 4 enkelbeddens. Daar is 2 hoofbadkamers wat elk bad- en stortgeriewe het. Byna elke kamer het 'n stranduitsig.

Daar is 'n aparte sitarea op die boonste verdieping met 2 slaapbanke, 'n kaggel en 'n TV wat met speletjies of 'n skootrekenaar kan verbind. Die balkon het buitesitplek en spog met 'n skilderagtige uitsig.

Die oopplan-leefareabeskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n tafel toegerus is. Die sitarea het gemaklike rusbanke en die eetarea het 'n tafel. Daar is 'n TV, pooltafel, 'n verskeidenheid boeke en gratis WiFi.

Die huis spog met 'n onderdakstoep met buitesitplek, 'n ingeboude braai-area en 'n welige tuin. Weskus Peninsula Beach is 2 km ver.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Charlon M
5.0
Dit was wonderlik. Vir die paar dae wat ons daar gespandeer het, was dit wonderlik. Alles was so gerieflik. Ons het niks kortgekom nie, want alles wat...
Sien meer
Okt 2025
Lamla M
Saam met vriende
5.0
Marvelous. Excellent revitalizing tranquility.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Josephine F
Saam met vriende
5.0
Lui lekker wegbreek. Plek was skoon en netjies. Baie ruimte en groot spasie. See-uitsig fantasties. Die huis het alles in wat 'n mens nodig het. Stapa...
Sien meer
Sep 2025
Laylee W
Gesin met klein kinders
5.0
Quality time well spent with the family. The house was situated in a great part of Paternoster. Although arriving in wet, cold weather,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Marvin M
4.4
Heerlik. Het baie lekker gebly. Die huis is baie ruim en stapafstand van die strand af.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Bevan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Kriedoring Street, Paternoster, 7400, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Magdalene het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: 5 Kriedoring Street, Paternoster, 7400, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f63306534b8136ec7bf35d64f205009162e05c1b89a2f686abdc022e5b3723b664b415b0df133edd0df5672de3c8bcb14f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 13) 8 5 1 5 5 Kriedoring Street Paternoster 7400 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 14:00 -32.811523631368 17.884828209787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang