Successfully reported
+14

House Magriet

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R362, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

House Magriet is 'n lieflike selfsorghuis in Doringbaai en bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, paartjies en oornaggaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste kan ontspan. Daar is ook 'n omsetter wat die TV en WiFi tydens beurtkrag sal aanhou. Geen haardroërs of toestelle wat hitte genereer moet gedurende hierdie tydperk gebruik word nie.

Aktiwiteite en besienswaardighede in die area sluit Fryer's Cove Vineyards, Eland's Bay Cave, wyntoere en -proe, besienswaardighede, Bird Island Natuurreservaat, voetslaan, swem, visvang en fietsry in.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Christo B
Saam met vriende
5.0
Wonderlike uitsig oor die see. Kan hoog aan beveel. Ruim, veilige parkering, skoon en netjies. Binne braai uitstekend wanneer die wind waai. Groot TV ...
Sien meer
Sep 2025
Janine P
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Fantasties. Die bestuurder is so vriendelik en behulpsaam. Die beste plek ooit. Kon nie vir beter vra nie.
Aug 2025
Annie P
Saam met vriende
5.0
Friendly and comfortable accommodation. Very comfortable. Everything we needed was provided. Enjoyed the big kitchen with braai. Thank ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Nicolien B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige uitsig en lieflike huis. Dit was 'n heerlike wegbreek. Die huis het alles wat mens benodig om 'n gerieflike wegbreek te geniet.
Mrt 2024
Raymond B
Saam met vriende
5.0
It was okay. Lovely area, but not a lot to do. Hence why we left after day 2.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R362, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Magriet het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R362, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6c917bad7d686fc359d93732391f9a9d61f5a3194bb4d4d1db12f782c1fe53224a8d578004714b24b018161eaa63e79a628?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6) 25 5 1 5 R362 Doringbaai 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.813655125527 18.236974643381
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang