Successfully reported
+23

House Motswiri

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2470 Mongoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

House Motswiri, geleë in die rustige omgewing van Marloth Park, bied die perfekte ontvlugting vir familie en vriende wat op soek is na 'n wegbreek van die gewoel van die stadslewe.

Die moderne huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kaggel. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste blywende herinneringe rondom die boma skep of 'n verfrissende duik in die swembad neem. Boonop kan gaste sebras, ape, koedoes en vlakvarke sien wat gereeld die eiendom besoek. Vir diegene wat die area wil verken, is The Krans 1,1 km ver, en Two Trees Trail is 2,9 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Rihanda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 3

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 2470 Mongoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2470 Mongoose Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3edcf4defcab3e8e2a3204ebc5f4d0843763f8caac5bd33f18782c87cda5b70fdc6b79bbf8e0b0f450ba864e691e0bd75ee6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) 2470 Mongoose Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.339837589621 31.785846837434

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang