House Musantwi
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Hans Van Rensburg Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
-
Vanaf
R2 400R2 160 per nag, vir 8 mense
Beskrywing
House Musantwi bied bekoorlike verblyf in 'n rustige woonbuurt in Kroonstad en is ideaal vir 'n gesin of groep vriende.
Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die vierde en vyfde slaapkamers het onderskeidelik 2 enkelbeddens en 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie kamers deel 'n gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die aangrensende sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Die kuierarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en lei na 'n grasperk, buitesitarea en 'n swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Tafadzwa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Hans Van Rensburg Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
- Gaste dink House Musantwi het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 10 persone
8 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Hans Van Rensburg Street, Elandia, Kroonstad, 9499, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang