Huis van 2 Oseane
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n buitebraai-area in die tuin en 'n TV met DStv. Kampbeddens vir kinders is op versoek teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Skoonmaakdiens elke sesde dag, of 'n addisionele R 200.00, indien ekstra diens benodig word.
Gaste wat navraag doen vir NAMPO, is welkom om ontbyt te reël wanneer hulle navraag doen.
Die eiendom laat slegs toe dat die aantal gaste wat bespreek is by die eiendom teenwoordig is. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié oopplan-eenheid het 2 enkelbeddens of 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Kinders kan opo versoek akkommodeer word. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n braai-area en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Skoonmaakdiens elke sesde dag, of 'n addisionele R 200.00, indien ekstra diens benodig word.
Gaste wat navraag doen vir NAMPO, is welkom om ontbyt te reël wanneer hulle navraag doen.
Die eiendom laat slegs toe dat die aantal gaste wat bespreek is by die eiendom teenwoordig is. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Bakboord is 'n pragtige ateljeewoonstel wat op die eienaar se eiendom geleë is, maar gaste het volledige privaatheid en toegang tot hul eie geriewe. Dié eenheid het slaapplek vir slegs 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Dit het 'n eethoekie en kombuisie met 'n see-uitsig en is toegerus met 'n yskassie, ketel, mikrogolf, braaipan, broodrooster, eetgerei en breekware. Die eenheid het 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Neem asseblief kennis dat DStv nie beskikbaar is nie. Gratis WiFi is beskikbaar. Deur die skuifdeure is daar 'n lieflike patio waar gaste vars lug kan geniet terwyl hulle die asemrowende see-uitsigte bewonder. Braaigeriewe is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Skoonmaakdiens elke sesde dag, of 'n addisionele R 200.00, indien ekstra diens benodig word.
Gaste wat navraag doen vir NAMPO, is welkom om ontbyt te reël wanneer hulle navraag doen.
Die eiendom laat slegs toe dat die aantal gaste wat bespreek is by die eiendom teenwoordig is. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat troeteldiere nie toegelaat word nie.
Skoonmaakdiens elke sesde dag, of 'n addisionele R 200.00, indien ekstra diens benodig word.
Gaste wat navraag doen vir NAMPO, is welkom om ontbyt te reël wanneer hulle navraag doen.
Die eiendom laat slegs toe dat die aantal gaste wat bespreek is by die eiendom teenwoordig is. Geen dagbesoekers word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Crescent Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang