House of Art
Beskrywing
Die privaat kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Beskuit word voorsien.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe is slegs vir die verblyf.
Huisreëls
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat daar 2 worshonde op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Sunrise Chalet is 'n houtchalet wat vas is aan die hoofhuis. Dit het 'n privaat ingang en 'n privaat houtdek. Daar is 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar ook WiFi, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat daar 2 worshonde op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Veranda Suite is 'n eenheid van 38 vierkante meter op die grondvloer wat slaapplek vir 2 gaste bied en 'n oopplan-kombuisie. Die slaapkamerarea bied slaapplek vir twee gaste in 'n koninggrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid lei na 'n oordekte veranda met 'n sitarea, tafel en privaat houtskoolbraai, met uitsig oor 'n tuin met keramiek- en glaskunswerke wat deur die eienaars gemaak is. Geriewe sluit in 'n kombuisie met basiese toestelle, badhanddoeke, noodsaaklike toiletware, 'n haardroër, 'n verwarmer en laaikragvoorsiening soos 'n kragopwekker, herlaaibare lampe en UPS-gesteunde internet. Kunswerkswinkels is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Temperatuurbeheer
Huisreëls
Rook is verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Let asb. dat daar 2 worshonde op die perseel woon.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Kerk Straat, Haenertsburg, 0730, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang