Successfully reported
+21

House Of Joy

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 25 Kokerboom Street, Eden Park, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House Of Joy is in Eden Park geleë en omring deur 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede wat dit 'n ideale toevlugsoord maak vir sakereisigers sowel as vakansiegangers.

Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 2 pragtig ingerigte kamers, albei met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos 'n kombuisie, TV's en toegang tot gratis WiFi.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike braai-area, en veilige parkeerplek word regdeur hul verblyf voorsien. Vir gaste wat die area wil verken, is Cape Gate Winkelsentrum 4 km ver, terwyl Sonstraaldam 5,9 km ver is.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Trucilla May B
5.0
Warm, clean, friendly. House of Joy communicated with me at all times. They checked after that we enjoyed our stay and even gave us an ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Elizabeth B
Besigheidsreis
5.0
Rustig, mooi en baie netjies en vriendelike gasvrou. Ek het baie lekker gebly, verblyf was baie mooi en netjies met alles wat jy benodig.
Mei 2025
Lené S
5.0
Comfortable/safe stay with a very relaxed/friendly atmosphere. Excellent choice! My 4th stay at this guesthouse and it will always be m...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Dean T
5.0
Just what you need if you travel alone. Very central, great value for money. Good and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Lené S
5.0
Netjies, veilig, rustig en baie vriendelike hosts. Het baie lekker gebly, hosts was baie gasvry en het my baie gemaklik laat voel. Was my 3de keer by ...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 25 Kokerboom Street, Eden Park, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Of Joy het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 25 Kokerboom Street, Eden Park, Cape Town, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e7d345cd85dbca178f7080ed0403c0debbd335c8caf740e53f21f2338617523bcce7088d9ce7b1cc49420695a7ee9e3ea17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 25 Kokerboom Street Eden Park 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-22:00 09:00 -33.869524915346 18.680408600498

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang