Successfully reported

House on the Hill

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Chantell V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Restful. We enjoyed our stay; it was just what we needed after being on the road for the whole day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Thank you for the review. Much appreciated. Kind regards. Rene

Diek G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

A lovely cosy room with great hosts. A lovely cosy and comfortable room ideal for a short stay. We loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Thank you dear guests for a positive and kind review. We appreciate it very much. Kind regards, Steven and Rene

Tiana V
1 nag
5.0
Feb 2025

Sommer net heerlik. Ek het baie lekker gebly. Alles wat ek nodig gehad het en nog meer. Ten spyte van onverwagte beurt, was die gasheer gereed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Vriendelike groete, Steven en Rene

Jan T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker, nuwe vriendskappe en ongelooflik gasvry. Gasvryheid is tops. Baie vriendelik ontvang. Behulpsaam met aflaai en intrek. Wonderlike mense. Geriewe skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Dit beteken vir ons baie. Kom kuier asb. weer vir ons. So geniet om te ‘chat’. Voorspoedige Nuwe Jaar!

Jana-mari V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Klein en oulik. Baie oulik en netjies vir oornag. Lieflike gashere. se quiche was amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
House on the Hill
Dankie Jana-Mari vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer jul ondersteuning. Bly die quiches was lekker! Vriendelike groete. Rene

Marna G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Sal enige dag teruggaan. Dit was lekker en snoesig. Diens was puik en gashere baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Baie dankie Marna vir jul positiewe terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer vir ons. Vriendelike groete

Lynette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig. Muffins en koffie in die oggend is 'n groot bederf. Baie dankie. Heerlik onder die boom gesit in die privaat tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
House on the Hill
Thank you, Lynette, for a really nice review. We enjoyed hosting you. Please come and visit again soon. Blessings, Steven and Rene.

Jenny N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

We had a wonderful time exploring this less known part of Jeffrey's Bay. Delightful peaceful retreat! Charming hosts and delicious muffins!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Thank you for your kind and positive responses. Much appreciated. Steven and Rene

Desmond R
1 nag
4.4
Feb 2023

Uitstekende gashere. Baie mooi, netjiese plek. Ek sou net meer veilig agter 'n heining parkering verkies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
House on the Hill
Baie dankie vir positive terugvoering. Dit word baie waardeer. Vriendelike groete Steven en Rene

Regina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Die gastehuis is werklik besonders! Ons het 'n wonderlike kuier gehad by House on the Hill. Rene en Steven was absoluut fantasties en het ons verblyf onvergeetlik gemaak. Die aandag aan klein goedjies is wonderlik en hulle was so besorg oor ons en het baie moeite gedoen. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Dit was wonderlik om in die oggend 'n lekker ontbytjie te eet en oor hulle pragtige tuin uit te kyk en al die voëltjies se sien wat kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer beslis. Kom kuier weer! Vriendelike groete, Steven en Rene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 880
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Woodford Place, Paradise Beach, Jeffrey’s Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6c2a3b180e81ca084d632a9d3f35c5f35f5bf328e7a1c6b9a59f2b728f199aefbea4fec2f9a4f74febf734fa901a4d6e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 15 Woodford Place Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091180778738 24.897410775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang