House on the Hill
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Norman Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
House on the Hill is 'n lieflike gastehuis in Groenpunt en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf naby die V&A Waterfront. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word in verskeie kamers gebied, elk met slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kamer het 'n waaier, 'n elektriese kombers en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het ook toegang tot 'n gedeelde stoep met sitplek. Gratis WiFi is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Norman Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink House on the Hill het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 08:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Norman Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang