House on the Hill in Kenton
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Coniston Road, Salem, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Vanaf R3 335 per nag, vir 10 mense
Beskrywing
House on the Hill in Kenton is 'n ruim gesinshuis in Kenton-on-Sea, wat die ideale toevlugsoord bied vir 'n gesin of groep vriende wat naby die see wil ontspan.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers en bied slaapplek aan 10 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n stapelbed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. 'n Gastebadkamer is toegerus met 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea sluit 'n eetarea en 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV in. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf.
Gaste kan 'n al fresco-maaltyd op die onderdakstoep geniet of in die buitesitarea ontspan. Braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 65
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 9 Coniston Road, Salem, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 9 Coniston Road, Salem, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang