Successfully reported

House Palmera

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Jenny W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Aangename plek, sal aanbeveel. Alles was goed, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claud W
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Would recommend to fellow travelers. The establishment is appropriate for my needs as a single traveller who does not want to be bound by meal times. The stay therefore was "sweet."

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Baie lekker. Skoon en baie mooi, veral die detail. Het alles en nog meer wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle V
1 nag
5.0
Jan 2025

Fantastiese, veilige en beeldskone fasiliteite. Uitstekend! Heerlike plek om by oor te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr Menziani Y
1 nag Besigheidsreis
4.6
Jun 2025

Wonderful. Brief overnight stay, lovely facility and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelie L
1 nag
5.0
Okt 2024

Vantasties bed en beddegoed! Stunning decor! Dit was baie aangenaam om by Jana en Jack tuis te gaan. So welkom gevoel en baie, baie gasvry. Sal vir seker weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian H
1 nag
5.0
Sep 2024

Vinnig gemaklik met 'n uitstekende shower. Beslis waarde vir geld. Vriendelike diens van personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Uitstekend en baie gerieflik. Baie netjies en aangenaam. Sal definitief aanbeveel. Ons was baie beïndruk met die gerief wat in ag geneem is vir gaste. Alles beskikbaar wat mens kan nodig hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Baie lekke! Baie aangename plek, baie veilig, baie lekker stort en geriewe beskikbaar. Ek voel heel tuis daar. Sal altyd daar bly as ek verblyf in die Secunda-area soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

10/10 accommodation! Will definitely be back! Jack was an incredible host who welcomed us and chatted for a while. He was very accommodating to any of the needs we had or assumed we might have. His unit was perfect for our stay and so beautifully furnished with the most memorable finishing touches. The shower was heavenly, and we had a wonderful stay at House Palmera. Will definitely book there again if we are ever in the area and would highly recommend it to friends!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Goddefroy, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ec05b33db49a76d2398568e16fec947c74de808c53b9850526544762619481c0234c0ee899d4c373076b7455663a419e44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 20 Goddefroy Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.516343 29.1930948
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang