Successfully reported
+30

House Palmera

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Goddefroy, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House Palmera bied 2 selfsorg-eenhede in die hartjie van Secunda, Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.

Die losstaande eenhede bied slaapplek aan 2 gaste elk. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke kamer het sy eie kombuisie wat met 'n mikrogolf, ketel, lugbraaier, yskassie, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook slim-TV's en gratis WiFi in albei kamers.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is naby talle restaurante en Secunda Mall geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jenny W
Saam met lewensmaat
5.0
Aangename plek, sal aanbeveel. Alles was goed, skoon en netjies.
Okt 2025
Claud W
5.0
Would recommend to fellow travelers. The establishment is appropriate for my needs as a single traveller who does not want to be bound ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Herman G
Besigheidsreis
5.0
Baie lekker. Skoon en baie mooi, veral die detail. Het alles en nog meer wat mens nodig het.
Aug 2025
Michelle V
5.0
Fantastiese, veilige en beeldskone fasiliteite. Uitstekend! Heerlike plek om by oor te bly!
Jan 2025
Annelie L
5.0
Vantasties bed en beddegoed! Stunning decor! Dit was baie aangenaam om by Jana en Jack tuis te gaan. So welkom gevoel en baie, baie gasvry. Sal vir se...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Goddefroy, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink House Palmera het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Goddefroy, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22ec05b33db49a76d2398568e16fec947c74de808c53b9850526544762619481c0234c0ee899d4c373076b7455663a419e44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 20 Goddefroy Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.516343 29.1930948
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang