House Palmera
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Goddefroy, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
House Palmera bied 2 selfsorg-eenhede in die hartjie van Secunda, Mpumalanga, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n onvergeetlike verblyf saam met familie en vriende.
Die eenhede is losstaande en bied slaapplek aan 2 gaste elk. Die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Elke kamer het sy eie kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, ketel, lugbraaier, yskassie, eetgerei en breekware. Boonop is daar slim-TV's in albei kamers, tesame met gratis WiFi-geriewe.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die kothuis is gerieflik geleë binne maklike bereik van talle restaurante en Secunda Mall vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 20 Goddefroy, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink House Palmera het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Goddefroy, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang