House Protea
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 75 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, 7349, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House Protea bied ruim selfsorgverblyf in Britanniabaai, 'n bestemming langs die Weskus. Die huis is ideaal vir 'n gesin van 8 of 'n groep vriende wat 'n vakansie naby die see soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer, asook 'n aparte toilet. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank, asook 'n skuifdeur na die balkon. Daar is 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea is oopplan met die kombuis en bied sitplek voor die TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Davina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 75 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, 7349, Wes-Kaap
- Gaste dink House Protea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 75 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, 7349, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang