House Protea
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 75 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, 7349, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
House Protea bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf in Britanniabaai, 'n gewilde vakansiebestemming aan die Weskus. Hierdie huis is ideaal vir 'n gesin van 8 of 'n groep vriende wat vakansieverblyf binne maklike bereik van die see soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer, asook 'n aparte toilet. Slaapkamer 1 is ingerig met 'n dubbelbed; Slaapkamer 2 is ingerig met 'n koningingrootte-bed; en slaapkamer 3 is ingerig met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank en beskik oor 'n skuifdeur wat na die balkon oopmaak. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is oopplan na die kombuis en beskik oor 'n TV en sitplek. Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n braai-area geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Davina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 75 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, 7349, Wes-Kaap
- Gaste dink House Protea het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 75 Golden Mile Boulevard, Britannia Bay, 7349, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang