Successfully reported
+23

House Read

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House Read, Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

House Read is 'n selfsorgvakansiehuis op die strand in Keurboomstrand met uitsigte wat oor die see na Robberg strek. Dis ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat op soek is na 'n huislike atmosfeer vir 'n ontspanne vakansie.

Die vakansiehuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Die oorblywende badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, 2 oonde, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamerstel en 'n kaggel. Daar is 'n platskerm-TV en gratis WiFi. Die glasskuifdeur lei na 'n stoep met buitemeubels en braaigeriewe. Daar is ook 'n beskutte tuin en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Coenraad B
Gesin met tieners
5.0
Great location at one of our family's favourite destinations. Had an amazing weekend with our whole family, with a few stunning hikes t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
El-doree G
Saam met vriende
5.0
Ontspanning op sy mooiste. Alles wat ons verwag het en nog meer. Ons het baie lekker gebly!
Aug 2025
Marius V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was 'n groep van 10 en ons het baie lekker gekuier en almal stem saam dat ons. Baie netjies en 'n asemrowende uitsig. Vriendelike eienaar en staf.
Jul 2025
Theona B
Saam met vriende
5.0
Sal weer kom. Lekker gebly, ons het net een aand oorgebly, sou graag langer wou vertoef.
Jun 2025
Marna L
Saam met vriende
5.0
Salige samesyn. Ons was 10 grootmense wat in die huis gebly het, en ons het dit baie geniet! Vir 'n beter ligging kan jy nie vra nie! Die kamers was r...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • House Read, Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink House Read het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: House Read, Main Street, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59fd19a14d934a9fab5ea0cb8326b3eb77495f291433004feeb75f7b020e28c202236bfa9c04bab547557363f59dafcdfb44?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 22 5 1 5 House Read Main Street 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.002932072649 23.461303322509

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang