Successfully reported
+28

House Valenor

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Markus Crescent, Lampiesbaai, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 425 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

House Valenor is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Lampiesbaai aan die Weskus. Die pragtige huis bied die perfekte omgewing vir 'n onvergeetlike gesinswegbreek.

Die huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die aparte badkamer het 'n stort, wasbak en 'n bad. Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea sluit 'n plattelandse kombuis in wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 4 toegerus is. Die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur, 'n ingeboude braai en gratis WiFi.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 71 Markus Crescent, Lampiesbaai, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 425
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 425
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 425
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 71 Markus Crescent, Lampiesbaai, Britannia Bay, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11ed2364ffdb9d8e29590bebb884975e5b0719581361d95d2b26f086abf95a7be3798c85bf54a36bcf26e8968dabde0dbf62?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 425 per nag (plek vir 5) 71 Markus Crescent Lampiesbaai 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.725148670979 17.962954447885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang