House With a View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 High Road North, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
House With a View bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Groot-Brakrivier in die Tuinroete. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige oornagverblyf.
Hierdie huis bied gaste 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte kamers na gelang van hul behoeftes. Die kamers is almal ingerig met gemaklike beddens en het toegang tot hul eie privaat badkamers. Linne, handdoeke en seep word voorsien.
Gaste het toegang tot 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV en lei na die tuin. Daar is ook 'n etenstafel en 'n braaikamer met 'n kroeg wat gaste kan geniet. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Hierdie eiendom is naby verskeie geriewe soos winkels, restaurante, die strand en naburige dorpe soos Mosselbaai en George.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ariëte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 High Road North, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink House With a View het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 High Road North, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang