Successfully reported

House@99

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Virginia C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Fantastiese verblyf. Dit was awesome, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simone W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Na 'n lang reis, was dit die beste plek om my kop neer te sit. Daar is net een woord vir House@99. Stunning! Mooi! Lieflik! Veilig! En baie, baie mooi uitgelê. Definitief my forever home as ek in Kimberley is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Dit voel soos huis. Alles was netjies en skoon. Baie gerieflik ingerig. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het die eenheid bespreek om my moeder dokter toe te neem en sal beslis weer daar gaan woon vir opvolgbesoeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anleri Martha O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vriendelike en behulpsame gasheer. Gerieflike en goed toegeruste eenheid. Die gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend vir 'n laat aand inkok en vroeg oggend uitklok. Ons het slegs een aand oorgebly, maar dit was baie gerieflik en die eenheid was baie mooi skoon en netjies. Die eenheid bevat alles wat mens nodig het, maar sal wel ekstra warm komberse vir die winter aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag
5.0
Jul 2025

Lekker rustig en baie spasie. Met vlink diens. Baie lekker gebly, sal net voorstel vir die winter om 'n ekstra warm kombers om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit was vir besigheid. Dit was heerlik! Baie goeie diens ontvang. Die eienaar is aangenaam en alles was besonder netjies en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chaselen C
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Fantasiese plek en goed ingerig met alles wat jy benodig. Ons het baie lekker gebly en die eenheid is baie gerieflik. Jacques is baie vriendelik en was altyd beskikbaar op WhatsApp. Ek sal House@99 vir enige reisigers vir seker aanbeveel. Die eenheid en die geriewe was skoon en is baie netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine Louise A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Wow, amazing friendly service and very accommodating – a truly great stay! Sure! We thoroughly enjoyed our stay at House@99, even though it was just for one night. Thank you so much for allowing us to pick up the keys early and for accommodating us to drop off our bags at the house. Your place is truly top-notch! Here's what stood out to us: Immaculately clean from top to bottom. Modern and stylish design. Wi-Fi was super strong, which was a big bonus. And of course, your friendly service made everything even better. We had a wonderful experience and would love to return in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Surita J
1 nag
4.8
Okt 2025

Amazing. My stay at House@99 was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Manqhai K
1 nag
4.8
Aug 2025

Comfortable. I enjoyed my stay. The house was inviting and neat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Waterworks Street, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA257e5ea76637845a027c4b8deae7859d89925fdfc9aada569bbfa09c676561ef09b551ac672e772c882e57e9bbe849be209c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 99 Waterworks Street New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.751017343284 24.754486003633
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang