Successfully reported
+16

House on Simbithi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Fuschia Way, Simbithi West Gate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Hierdie bekoorlike selfsorg-vakansiehuis skuil in die skilderagtige Simbithi Eco Estate, het 'n pragtige gholfbaan in die agtergrond en is in Ballito geleë. Dit bied 'n rustige en gerieflike wegbreek aan gesinne en vriende.

Dié ruim huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste in hierdie slaapkamers deel 2 aparte badkamers, waarvan een 'n bad en 'n stort het en die ander badkamer het slegs 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en WiFi. Die moderne kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n groot onderdakstoep met buitemeubels, ingeboude braaigeriewe en 'n privaat swembad. Die stoep het 'n uitsig oor die welige omgewing en is die ideale plek om die landgoed se rustige atmosfeer te geniet.

Gaste het toegang tot die landgoed se gholfbaan en ander ontspanningsgeriewe. Ballito se ongerepte strande is net 'n entjie se ry ver, asook die dorp wat gewilde restaurante en winkels het. Hierdie huis is die ideale toevlugsoord vir 'n ontspanne vakansiewegbreek vir die hele gesin.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Katharina
Andresen ...

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 20 Fuschia Way, Simbithi West Gate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink House on Simbithi het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 7 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Fuschia Way, Simbithi West Gate, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA575753ad50e43ee72937c2db72686e659edb55db367cd386c395f385d04e8fe9f9c1495a2e0fedfa0a2891547dca69a0d53a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 20 Fuschia Way Simbithi West Gate 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.501926657121 31.217903319852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang