Successfully reported

Houtboschbaai No 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Mariaan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Iets uit 'n storieboek. Pragtige uitsig. Rustige area. Baie netjies en skoon. Gaan definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim V
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Dit was 'n bucket list ervaring vir ons almal! Sal graag gou weer wil gaan! Ons 5 (ek, my vrou, 2 seuns en skoondogter) het vreeslik lekker gebly! Die gasheer voel soos familie met haar vriendelike en professionele kommunikasie. Die uitsig op die see is pragtig en die akkommodasie ook. Die weer was baie lekker en almal het elke dag geswem en ver langs die see gestap. Daar is ook baie om te doen in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta
Houtboschbaai No 1
Beste Wim en familie Dit was 'n groot lekkerte om julle gesin te kon ontvang. Alles wat mooi is!

Godfrey E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Loved it. Awesome views. Very private and access to the beach very easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Suitable location for a private getaway, nice views, everything you need! Easy access to the beach, comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanne S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

The views were stunning. The view was stunning! Had beautiful uninterrupted views over the vegetation and dunes onto the beach. Felt secluded and private. Lovely boardwalk linking us to the beach. Beds very comfortable and kitchen well equipped. Loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marcelo C
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Will definitely come back to Houtboschbaai No1 again. Absolutely beautiful! The view is stunning! Perfect place to go on holiday! The estate guys are so friendly and welcoming! The beach is so close to the house, walking distance. Super duper safe place to stay! Me and my family loved it and will come back very soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderlike uitsig. Fantastiese verblyf met alles wat jy benodig. Skoon en netjies. Vriendelike ontvangs en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Sal môre weer gaan. Lieflike uitsigte oor see, gerieflike huis met garage en kort stappie na strand. Wonderlike plek om te gaan rus en herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aletta
Houtboschbaai No 1
Hallo Christa Dit was lekker om julle te kon ontvang by Houtboschbaai no 1. Kom kuier weer. Alles wat mooi is. Groete

Lindie D
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Perfekte akkommodasie! Perfek. Die uitsig van die hoofslaapkamer was perfek om elke oggend die sonsopkoms te beleef. Netjies en gerieflike verblyf met alles wat nodig is. Dit was heerlik en ons sal graag weer hier kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet B
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

In een woord: lieflik. An amazing house with beautiful views. Comfortable and excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Aletta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 3 300
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rameron Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcafc7fd92bef5ca1aaa2281bddaf77adccc11f80b4ffc63f30a6e58b72125546c7e29622418dda2ab372145a0d77b833d7c5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 Rameron Drive Aston Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.08307660725 24.91354866037

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang