Houtboschbaai No 1
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Rameron Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R3 300 per nag, vir 6 mense
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            Houtboschbaai No. 1 is 'n bekoorlike houthut wat tot 6 mense akkommodeer, geleë in 'n natuurreservaat net 5 km vanaf Jeffreysbaai. Die chalet is op die strandfront geleë en bied uitsigte oor die see en die strand.
Hierdie eenheid bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort en bied 'n uitsig oor die strand en die oseaan. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en het 'n uitsig oor die strand en oseaan. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en kyk uit oor die natuurlike woud. Slaapkamers 2 en 3 deel 'n badkamer met 'n bad of 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n buitestort wat 'n natuurlike woud-ervaring bied.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar.
Die leefarea en 2 voorkamers maak oop na 'n dek met pragtige uitsigte oor die see en bestaan uit die eet- en sitkamerareas. 'n TV met DStv-kanale is beskikbaar in die sitarea. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die huis is toegerus met 'n klein omsetter en 'n watertenk om die impak van beurtkrag en waterbeperkings te verminder. Lampe, 'n Weber-gasbraaier en 'n gasstoof is ook beskikbaar.
Houtboschbaai No. 1 is tussen Melkhoutbome geleë, en daar is houtpaadjies in die reservaat wat afloop na die privaat strand. Jeffreysbaai bied 'n verskeidenheid besienswaardighede, soos die African Dawn Wildlife Sanctuary, Jeffreysbaai Shell Museum en verskeie restaurante, en aktiwiteite wat wissel van bergfietsroetes, tandem-valskermspring, 4x4-roetes.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Aletta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 44
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Rameron Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Houtboschbaai No 1 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Rameron Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang