Successfully reported
+241

Houtkapperspoort Mountain Cottages

  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hout Bay Main Road, Constantia Nek, Constantia, Cape Town, 7848, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 440 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Houtkapperspoort Mountain Cottages is in die Houtkapperspoort Berglandgoed, teen die hange van 'n berg met 'n uitsig oor die Houtbaaivallei. Dié kothuise is in 'n versteekte dal en skuil in die skaduwee van die inheemse bome. Houtkapperspoort bied 'n wegbreek wat stil is in die vars berglug en omring is deur eindelose woudpaadjies wat deur die fynbos kronkel.

Verblyf is beskikbaar in 11 selfsorg-kothuise. Elke kothuis het 'n stoep, braaigeriewe, gehaltelinne, handdoeke, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n DVD-speler, lugversorging, 'n kaggel en/of ondervloerse verhitting. Verder het elke kothuis ook 'n yskas, oond, stoof en mikrogolf. Sekere van die kothuis het 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Elke kothuis het hoë spoed veselinternet.

Die landgoed het 'n swembad, tennisbaan, 'n speelarea vir kinders met 'n klimraam, asook 24 uur-sekuriteit.

Die ligging is ideaal vir diegene wat die besienswaardighede in die omgewing wil verken, soos 'n verskeidenheid wynplase, restaurante en stap- en voetslaanroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Riaan G
Besigheidsreis
5.0
Puik bekostigbare verblyf. Verblyf was puik gewees.
Jun 2025
Pierre D
Saam met vriende
4.8
Lekker onstspan saam met familie en vriende. Dit was netjies, skoon, genoeg spasie vir 6 volwassenes, lekker braaiplek. Tennisbaan was 'n lekker bonus...
Sien meer
Jun 2024
Tanya H
Saam met vriende
4.4
Lovely breakaway. Beautiful location. Central to various locations.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Evonne N
Saam met vriende
4.2
Akkommoderend toe ons 'n stel oorbelle vermis, sentraal, sal vir seker weer bly. Heerlike gekuier en was ideaal naby Kirstenbosch wat ons wou besoek. ...
Sien meer
Jun 2025
Lydia P
Gesin met tieners
4.6
Heerlik gebly in stil, rustige omgewing met lieflike tuine en skoon swembad. Sien sterre.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Hout Bay Main Road, Constantia Nek, Constantia, Cape Town, 7848, Wes-Kaap
  • Gaste dink Houtkapperspoort Mountain Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 440
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 2 440
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hout Bay Main Road, Constantia Nek, Constantia, Cape Town, 7848, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA185a3dca7c397b633e6abb6a7b37ab24e03bea237172d6fdc649bdd28d71e05a43d3af9ff7fe1887ef3c753700c2a9fd02b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 440 per nag (plek vir 3) 23 5 1 5 Hout Bay Main Road Constantia Nek, Constantia 7848 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.011879415518 18.401619808529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang