Successfully reported
+13

Howela Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
    12 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Little Maritzburg Road, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R12 000 per nag (plek vir 16)

Beskrywing

Howela Beach House is 'n lieflike dubbelverdieping-vakansiehuis in Salt Rock, 'n klein kusdorpie aan die Dolfynkus. Met 'n pragtige strand, fantastiese duikgeleenthede en klein kommersiële sentrum, is dit 'n wonderlike bestemming vir diegene wat op soek is na 'n rustige strandvakansie weg van die skare.

Verblyf word gebied in 'n ruim 8-slaapkamerhuis wat tot 12 volwassenes en 4 kinders op 'n slag kan akkommodeer en spog met uitsigte oor die see en 'n swembad. Dit beskik oor 2 slaapkamers wat albei met 'n koninggrootte-bed ingerig is, terwyl die oorblywende 6 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het, waarvan sommige in koninggrootte-beddens omskep kan word. Daar is 4 slaapkamers met en suite-badkamers terwyl die res van die slaapkamers van 2 gedeelde badkamers gebruik maak. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien en sluit 'n wasmasjien en tuimeldroër, sowel as 'n yskas, oond en stoof en 'n mikrogolf in. Daar is 2 leefareas in die huis beskikbaar en elkeen het gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv-kanale.

Besoekers aan Salt Rock kan hul dae spandeer om op die strand te ontspan, van die rotse af vis te vang, of te snorkel en te duik tussen die aflandige riwwe omring deur fassinerende seelewe.

Kamer-opset

8 Slaapkamers 7 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Kinderbed vir 1

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anna-marie S
Saam met vriende
5.0
Veilige verblyf op die strand in 'n goed toegeruste eenheid vir 'n groot groep. Die verblyf was alles en meer wat ons verwag het. Die eenheid is op di...
Sien meer
Jun 2025
Hazel H
Gesin met tieners
5.0
Amazing. We had an amazing time. The venue was absolutely fantastic. It was all very organised.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Simone B
5.0
Fantastic. We had a fantastic stay. What a great place for a large family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Piwe D
Gesin met klein kinders
5.0
It was absolutely amazing and a beautiful place. We enjoyed our stay. It was absolutely amazing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Stephen T
Gesin met klein kinders
4.8
Perfect location. We really enjoyed our time at Howela. It was very relaxing and the perfect location right on the beach. The house is ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Howard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 13 Little Maritzburg Road, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Howela Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 12 000
per nag (plek vir 16)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 12 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R 12 000
per nag (plek vir 16)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
    12 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Little Maritzburg Road, Salt Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfff3da4eccf5511a1dd979d7c7bebf59f3c33203cf9618f1f1ab9b0a47301946f2041634759d0cb22b0766fc9ad411e46509?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 000 per nag (plek vir 16) 9 5 1 5 13 Little Maritzburg Road Salt Rock 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.508092017217 31.234659271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang