HoyoHoyo Khozeni Farm House 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Kiepersol Main Street, Koeltehof Farm, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Vanaf R2 600 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
HoyoHoyo Khozeni Plaashuis 2 is 'n bekoorlike en rustieke selfsorgplaashuis in 'n oulike dorpie genaamd Kiepersol, tussen Witrivier en Hazyview. Hierdie karaktervolle toevlugsoord bied 'n ware outentieke ontsnapping, geleë op 'n werkende avokadoplaas genaamd Koeltehof.
Die plaashuis is 'n tweeslaapkamerhuis wat 4 gaste kan akkommodeer. Beide slaapkamers is gemeubileer met koningingrootte beddens, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis, sitkamer en eetkamer. Die kombuis is goed toegerus en sluit 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond in. Die leefruimte bied gemaklike sitplek en 'n knus kaggel, ideaal vir ontspanne aande.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike plaashuispoel, en die eiendom spog met veilige wandelpaaie en skilderagtige staproetes. Die plaas is afgeleë en vreedsaam, vol sjarme, die perfekte plek vir 'n rustige en welverdiende blaaskans van die gewoel en roetine van die alledaagse lewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Mumsy Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 5 Kiepersol Main Street, Koeltehof Farm, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- Gaste dink HoyoHoyo Khozeni Farm House 2 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Kiepersol Main Street, Koeltehof Farm, Hazyview, 1242, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang