Successfully reported
+21

HPTwelve Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hendrik Potgieter Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

HPTwelve bied gerieflike selfsorg- of B&B-verblyf. Dit is naby Mbombela (Nelspruit) se sakekern geleë, en net 3 minute se stap vanaf Busamed Hospitaal. Verblyf word gebied in 3 eenhede wat toegerus is met lugversorging en plafonwaaiers om die Laeveldse hitte weg te hou.

Die eerste 2 kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed terwyl die derde 'n luukse dubbelkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens is. Die eenhede het en suite-badkamers met gratis geriewe en is toegerus met linne en handdoeke. Die kombuisie in elkeen het 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Jou ontbyt word in die privaatheid van jou eie kamer bedien. Ander geriewe sluit gratis WiFi, internettoegang en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in.

Elke eenheid het 'n toegewyde, veilige parkeerplek asook 'n privaat ingang.

Wegneemkos kan bestel word deur die uitgebreide lys instansies wat hierdie diens lewer. I'langa - of Riverside Mall is ongeveer 5 minute weg en daar is restaurante binne 'n radius van 2 km. Gaste kan die Krugerwildtuin besoek wat sowat 'n uur weg is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Schizelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Hendrik Potgieter Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink HPTwelve Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Hendrik Potgieter Street, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1NGY0MGI4LTViZmYtNGNkNS05MDQwLWE2ODhjOTI2N2Q1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 12 Hendrik Potgieter Street Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.47675 30.97641
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang