Successfully reported

Hub Akkomodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Fadeelah H
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Stay was pleasant and everything was spotless. I will recommend it to my family. Stay was very pleasant, everything was spotless and the place was tranquil. I recommend a ceiling fan in the room; I don't want to use the air conditioning all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Good afternoon Fadeelah, Thank you very much for your feedback. We will definitely consider a ceiling fan. Keep well and do come again. Regards, Hub Accommodation

Jaco C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Klein maar getrain. Skoon, netjies en naby winkels en eetplekke. Baie lekker gebly. Hub is klein, maar vir 'n oorslaap is dit ideaal en perfek. Naby winkels en eetplekke. Sal definitief weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Baie dankie, Jaco. Dit is goed om te hoor dat julle lekker gebly het. Kom gerus weer. Groete Hub Akkommodasie

Liza R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waarde vir geld. Baie mooi plekkie en baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Baie dankie Liza Ons is bly julle het lekker geslaap. Groete Hub akkommodasie

Danica R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik! Ek beveel Hub Akkomodasie vir almal aan! Hulle diens is ongelooflik, dis netjies, ons het so lekker gebly! Ons so tuis laat voel, asook beslis die beste keuse as jy troeteldiere het wat saam is. Hulle het vir die honde ook bederfies gegee. Dankie Hub!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Net 'n plesier, kom gerus weer! Groete Hub Akkommodasie

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie netjies en skoon. Uitstekende verblyf. Baie lekker gebly. Waardeer die pakkie vir my viervoet kind, die kombersie en koekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Baie dankie, kom gerus weer!

Michele N
1 nag
4.8
Aug 2025

Rustig. Baie skoon. Hartlike personeel. Niks gekory nie. Mooier as op foto's! Hartlik ontvang. Baie groot ruimte vir my 2 Corgi's - buite. Lieflike bed en mantras. Baie skoon. Perfek vir oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Baie dankie, dis lekker om te hoor. Kom gerus weer.

Jenni V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2025

Baie netjies en gerieflike verblyf, maar dit tel met die onbereikbaarheid daarvan. Die verblyf is baie netjies en die tuin is baie lekker met 'n hond. Ons was teleurgesteld omdat die gasheer glad nie bereikbaar was vir navrae nie - onder andere die WiFi. Ons is ook nie vooraf ingelig dat daar 'n vertrek met 'n veiligheidswag reg langs die verblyf is nie en dat die wag die inklok werk doen nie. Die wag was baie professioneel en vriendelik, maar ons sou graag vooraf hiervan wou weet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Goeie more Jenni Baie dankie vir jou terugvoer. Die personeel wat met julle gedeel het, is nie veiligheidswagte nie - ons het te alle tye 2 kantoorbestuurders wat daar met die gaste werk. Hulle is ook verantwoordelik om te help met enige behoeftes wat ons gaste mag hê. Ons is egter jammer om te hoor dat dit nie aan jul behoeftes voldoen het nie. Vriendelike groete Hub Akkommodasie

Johan O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Lekker swembadarea, netjiese en klein plekkie geleë by die nodige kosplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolas R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Definitely a must if you're in Kimberley. The accommodation was really top class, the host was really hospitable and welcoming, and everything was how it was in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Good afternoon Nicolas. Thank you very much; such positive feedback warms our hearts. Hub Accommodation

Elaine W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Oulike plekkie ons het lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly by die Hub Akkommodasie. Dis 'n oulike klein plek met alles wat jy nodig het. Komplimente aan die eienaars, dis puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Hub Akkomodasie
Goeie middag Elaine Baie baie dankie, dis so lekker om te hoor! Groete Hub akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 915
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 915
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 915
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hugo Street, Monument Heights, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb0ee4b019fb1d7e1997592d7143bdf711f2525a9e717273bea485bfba6594d553b67b45e3a46c13b278a929eaa956370ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 8 Hugo Street Monument Heights 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 11:00-21:00 10:00 -28.765597531559 24.757694315939

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang