Successfully reported

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ina C
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Groot ruim huis met binne braai. Heerlike kuier plekke wat uitkyk oor mooi natuur. Dit was 'n heerlike naweek. Groot ruim huis met binne braai. Heerlike kuier plekke wat uitkyk oor mooi natuur. Heerlike staproetes tussen kranse en rooibosteelanderye. Vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie! Kom weer!

An-Suzannes S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Pragtig weg van die stad. Heerlik gekuier. Heerlik gekuier. Kinders het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very peaceful environment, spacious house. Friendly owners. Great escape from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Friederike K
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

A piece of heaven, sublime, one with nature, where one could simply just breathe. Spacious, neat, all that one needs for a stayover was available. Communication and care were top notch. Highly recommend a visit or stayover. Peaceful and nature all around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter P
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Super relaxing and refreshing. The house was super neat and clean, and the kitchen has everything necessary. The farm is super peaceful and quiet, and there are lovely hiking routes in the area. I'll definitely be back, but for a longer time next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Thanks, you are most welcome!

Martin D
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Was awesome. Was baie lekker in perfekte omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie, ons wag vir die volgende kuier!

Adamarie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Mooi omgewing en naby genoeg om uit te ry na omliggende besienswaardighede. Gerieflike en veilige akkommodasie in pragtige omgewing. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Ideale ontvlugting van dag tot dag gejaagdheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie dankie, enige tyd welkom!

Cornelius E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Fantasties en ons is beslis weer terug. Ten spyte van die reënweer wat ons gehad het, was die verblyf baie lekker. Die huis is groot genoeg sodat die kinders nog steeds baie lekker binne kan speel. Ons is beslis weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie welkom, ons ontvang julle graag!

M B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Huilkrans Selfsorg se ligging is perfek, heerlik stil! Ons het heerlik gekuier en gebly. Oom Jozua en tannie Helena is dierbare, sout van die aarde mense. Dankie vir julle gasvryheid en ons hoop regtig ons kan weer by julle kom kuier. Agv ligging is die WiFi nie sterk nie, so dit laat goeie ruimte vir ordentlik afskakel en met mekaar in persoon kommunikeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Huilkrans Selfsorg Akkommodasie
Baie welkom, ons ontvang julle graag!

Linda N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Sal beslis weer bespreek by Huilkrans volgende keer net langer. Huis was lekker ruim en gerieflik. Omgewing baie mooi met berge aan een kant van huis. Lekker stil en rustig. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 700
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Oudam Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA577e0b22d261c116bfa4c2dd2899f24196c0b39c229f48ba2c783577b604509cce9d2f7b400aa4fd23b62c48b01b2fabf8e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 9 mense 56 5 1 5 R364 Oudam Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.065619007938 18.71557602304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang