Successfully reported
+25

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Oudam Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag, vir 9 mense

Beskrywing

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie op 'n werkende plaas naby Clanwilliam en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle doendinge en besienswaardighede, en die N7-hoofweg.

Die plaashuis beskik oor 4 slaapkamers en kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV met 'n mediaspeler en 1 enkelbed is beskikbaar. Daar is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Daar is lieflike binnebraaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Gaste kan die plaas verken deur te stap of die omliggende berge te klim.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ina C
5.0
Groot ruim huis met binne braai. Heerlike kuier plekke wat uitkyk oor mooi natuur. Dit was 'n heerlike naweek. Groot ruim huis met binne braai. Heerli...
Sien meer
Okt 2025
An-Suzannes S
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtig weg van die stad. Heerlik gekuier. Heerlik gekuier. Kinders het dit baie geniet.
Okt 2025
Susan T
Gesin met klein kinders
5.0
Very peaceful environment, spacious house. Friendly owners. Great escape from the city.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Friederike K
5.0
A piece of heaven, sublime, one with nature, where one could simply just breathe. Spacious, neat, all that one needs for a stayover was...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Dieter P
5.0
Super relaxing and refreshing. The house was super neat and clean, and the kitchen has everything necessary. The farm is super peaceful...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • R364, Oudam Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huilkrans Selfsorg Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 9 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R 2 700
per nag, vir 9 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R364, Oudam Farm, Clanwilliam, 8135, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA577e0b22d261c116bfa4c2dd2899f24196c0b39c229f48ba2c783577b604509cce9d2f7b400aa4fd23b62c48b01b2fabf8e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag, vir 9 mense 56 5 1 5 R364 Oudam Farm 8135 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.065619007938 18.71557602304
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang