Huis by die See
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Magersfontein Road, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Huis by die See is 'n selfsorghuis in die hartjie van Hartenbos, stapafstand van die hoofstrand, winkels, restaurante, 'n pretpark, putt-putt-bane en 'n swembad.
Die huis bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers, waarvan 2 en suite is. Drie slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die vierde slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Linne word voorsien, en gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, aparte vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea sluit gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en WiFi in. 'n Alarmstelsel is geïnstalleer vir ekstra sekuriteit.
Gaste het toegang tot 'n binnebraai en 'n buitebraai op die balkon met see-uitsigte.
Die eiendom is 50 km vanaf George Lughawe en bied gerieflike toegang tot plaaslike besienswaardighede en aktiwiteite vir die hele gesin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 6 Magersfontein Road, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Huis by die See het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Magersfontein Road, Bay View, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang