Successfully reported
+23

Huis Marais Herolds Bay

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Slaapplek Street, Herolds Bay, George, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huis Marais Heroldsbaai is 'n selfsorg-eenheid wat deel vorm van die gasheer se hoofeiendom, wat in Heroldsbaai geleë is. Dit is gerieflik geleë sowat 8 km vanaf George Lughawe en 18 km vanaf die Garden Route Mall. Die Heroldsbaai-strand is net 2 km weg.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Leonard H
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik! Uitstekende verblyf, silwerskoon, lekker vuurmaakplek en by Dutton's Cove.
Aug 2025
Juliana V
Saam met lewensmaat
5.0
Ideale wegbreek vir 'n paartjie wat dit nodig het. Pragtige, skoon en luukse blyplek met alles wat jy nodig het. Gasvrou was baie hartlik en inskiklik...
Sien meer
Aug 2025
Loma S
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable and enjoyable. Spacious and very comfortable. Bed and duvet awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Amelia V
5.0
Pragtige, gerieflike, stil area. Pragtige dekor, heerlike bed met kwaliteit linne en sagte groot handdoeke. Alles wat mens benodig in die kombuisie. E...
Sien meer
Apr 2025
Simonne G
Saam met vriende
5.0
Ons het dit baie geniet. Ons het na die voorgestelde restaurant gegaan. Ons het baie lekker gebly. Madri was baie gaaf en die huis het alles gehad wat...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Madri Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 74

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Slaapplek Street, Herolds Bay, George, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis Marais Herolds Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Slaapplek Street, Herolds Bay, George, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA760d67495c65be6c8cb06fc80e2e58644b9f3744e80f25a5733ee53244479ab8be21dda2b3ac2d01112b799309af3990b61f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 3 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.048380083551 22.399454450926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang