Huis Sandrock Muckleneuk
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 314 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Huis Sandrock is in Muckleneuk, Pretoria geleë en bied luukse gehalteverblyf in 'n selfsorgwoonstel. Dié woonstel is losstaande van die hoofhuis en spog met pragtige uitsigte oor Pretoria en die Uniegebou. Die huis is naby groot hospitale sowel as UNISA.
Die selfsorgwoonstel is volledig toegerus en kan tot 2 persone op 'n slag akkommodeer. Die kamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg, insluitend 'n stoof, yskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, sowel as 'n TV, en lei na 'n patio.
Gaste het ook toegang tot die swembad en braaigeriewe. Daar is veilige parkeerplek op die perseel vir gaste se voertuie.
Die huis is geleë op Muckleneuk Hill, in dieselfde straat as Zuid-Afrikaans hospitaal en 450 m vanaf UNISA (Prellerstraat ingang).
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Elnari Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 314 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
- Gaste dink Huis Sandrock Muckleneuk het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 314 Bourke Street, Muckleneuk, Pretoria, 0002, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang