Huisamen
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Patrys Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Huisamen is geleë in die pragtige Struisbaai, 'n kusdorp in die Overberg-streek van die Wes-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n ontspannende wegbreek naby die see soek.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers, wat op die grondvloer geleë is en slaapplek bied vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met beide 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n binnebraai en eetarea, gemaklike sitplek, en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, lugbraaier, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die eiendom is volledig toegemaak, en gaste het hul eie privaat ingang met 'n afstandbeheerde hek vir gerief en privaatheid. Dit sluit ook 'n televisie met volledige DStv en Wi-Fi in.
Braaigeriewe en veilige parkering is ook beskikbaar. Die parkeerarea is groot genoeg vir 'n boot.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Christelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 2 Patrys Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Huisamen het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 Patrys Road, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang