Successfully reported

Huisi by di C

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Ilze B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Pragtige plek. My werksmense het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Siobhane J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

It was very comfortable and cozy. Very relaxing and awesome. An amazing stay, will definitely be booking again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Good. Was great. Amenities are good. Maintenance is needed on the property. Cleaning was late. Could only check 30 minutes in after the arranged time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Awamodien K
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantasmagories. Sal definitief weer Hermanus Beech Klub kies om uit te span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Dankie Adeelah, kom kuier gou weer.

Jonathan N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Huisi by di C was baie gerieflik skoon, die braai op die dek was presies wat die jongspanne gelukkig gemaak het. Sal definitief weer 'n bespreking doen in vervolg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Baie dankie Jonathan, kom kuier gou weer.

Carel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Die fasaliteite en ligging is ideaal vir n gesin met kinders. Die geriewe gee 'n verskeidenheid van opsies om kinders besig en aktief te hou en die kompleks is naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Baie dankie Carel, hoop om julle gou weer te sien.

Quinton D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

It was a nice place to get away and relax. I enjoyed myself and my wife daughter, mother and father.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Thank you, Quinton. I hope to see you again.

Zakiyyah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Dit was 'n baie lekker rustige plek om te kuier met vriende en familie. Alles was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.

Luwydin I
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Baie lekker plekkie. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, dankie Joan. Huis is skoon en netjies. Plekkie is groot en het alles wat jy nodig het. Plekkie het pragtige uitsig van see. My familie het hulle geniet, sal hierdie plek weer besoek en ook aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 41

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANs6cTBPvJoPmWtDHMyhO1B87D9dnZc9wRkdF149R5OEXCKSQsD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436470194746 19.216481292001
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang