Successfully reported
+15

Huisi by di C

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huisi by di C is in die Hermanus Beach Club-landgoed geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dit spog met pragtige see- en berguitsigte.

Die boonste woonstel beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 6 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die eenheid deel 1 badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n TV en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Die sitkamer loop uit op 'n balkon met 'n Weber-braai.

Die kompleks bied 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe, 'n mini-gholfbaan, 'n snoepie, kroeg, gimnasium, speelarea vir kinders, 'n tennisbaan en wasgoedgeriewe.

Gaste word veilige, onderdakparkeerplek op die perseel aangebied.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huisi by di C het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Church Street, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPa4GuoMLahb09ySQVaCTsqxBU2OXL8Z48R5waUr2bnVbA5WKUV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436470194746 19.216481292001
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang