Successfully reported
+36

Huisie aan See

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monk Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Huisie aan See is 'n klein selfstandige kothuis in Ramsgate geleë op die strand. Die eiendom bied 'n tuin wat oor die strand uitkyk en 'n privaat wandelpad na die strand. Die kothuis het 'n sonkragstelsel om die impak van beurtkrag te verminder.

Die oopplan-kothuis beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort met 'n uitsig oor die see. Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en gasstoof. Daar is 'n sitarea, 'n slim-TV met volledige DSTV-kanale, Showmax en Netflix, asook gratis WiFi. 'n Draagbare lugversorger en dakwaaier is ook beskikbaar.

Die huis bied lieflike see-uitsigte en beskik oor 'n prieel-area met ingeboude braaigeriewe. Vir sekuriteit is die huis toegerus met Trellidor veiligheidshekke, en bewegingsbalke, gekoppel aan Wolf Security. Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang.

Daar is geen beurtkrag nie aangesien die huis sonkrag het.

Water word vanuit 'n tenk voorsien om 'n deurlopende toevoer te verseker. Skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek en onderhewig aan beskikbaarheid. Jammer, geen kinders en troeteldiere nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nerissa M
5.0
Verwelkoming was baie vriendelik. Huisie aan see is totaal en al privaat! Uitstekend! Wil vir altyd daar bly! See uitsig asemrowend. Kort stappie (30 ...
Sien meer
Mei 2025
Amanda M
Saam met lewensmaat
5.0
Well worth it! Peaceful, with everything you need to make your stay comfortable. Beautiful ocean views and easy access to the beach. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Malcolm H
Saam met lewensmaat
5.0
Will recommend. Great. Perfect location. Quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Celeste L
5.0
Perfekte ligging, uitstekende gashere. Ek het heerlik gekuier. Dis my 2de besoek en ek sal beslis vir 'n 3de keer gaan.
Jan 2025
Garry M
Saam met lewensmaat
5.0
We had an amazing time and were lucky with the weather. Was very happy, great location. Private and quiet.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Monk Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Huisie aan See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Monk Street, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5ebadbe47676df073ca0834c605756c1866e4681b955199928ea96cdee356625e95a6491a41a71751a17c6b10ea0124562ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 45 5 1 5 Monk Street Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -30.879653007757 30.356557283598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang