Successfully reported

Huisie by die see

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Daniel V
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Goeie ligging, bekostigbaar en skoon. Angie is helpvaardig en toeganklik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly, die woonstel is skoon en netjies. Die uitsig van die kamers is verskriklik mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geneve H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

What a fantastic place. What a beautiful location to begin with. The view is amazing. We really enjoyed our stay at Huisie by die see.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2025

Was really a great place to stay in. We enjoyed it, the view was perfect, still area, with everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Heerlike sorgvrye verblyf. Heerlik gebly en gekuier. Ideale plek vir gesin van 2 of 4 weens slegs 1 badkamer/toilet geriewe. Woonstel is met alles toegerus wat mens kan benodig, en die uitsig is pragtig. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou, sy het ons sommer onmiddellik laat tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Dankie Chris, glo jul veilig tuis - dankie dat jul alles so netjies gelos het en die heerlike vars appels! Groete Piet & Angie Gomes Huisie by die See

Annemarie V
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Onvergeetlik lekker. Angie het beslis bygedra daartoe dat ons verblyf onvergeetlik was. Ons het baie lekker gekuier. Dit was stil en privaat, en daar is alles wat jy nodig het in die woonstel. En jy sien werklik die see uit elke vertrek, behalwe die badkamer! Ons sal beslis weer daar gaan oorbly. As ek fotos kon plaas, het ek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Sal beslis weer daarnatoe gaan. Baie lekker. Uitsig en rustigheid pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Dankie Martie Dankie dat julle die woonstel so netjies gelos het! Glo julle het Mosselbaai geniet - veilige reis, hoop ons sien julle weer. Groete Piet & Angie Huisie by die See

Nadia D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Rustig, veilig netjies. Baie rustig. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Hi Bennie, dit was 'n plesier om jou te huisves - dankie dat jy die plek so skoon en netjies gelos het. Hoop ons sien jou weer !

Elmien N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlik gekuier. Mooiste uitsig. Pragtige plek, pragtige uitsig. Ek is mal oor die natuur, bokkies en voëls.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Hi Elmien - ons was bietjie in die straat, maar ons is bly julle het julle kuier by ons geniet! Danabaai is 'n 'hidden gem', mooi loop, glo ons sien julle weer!

Wanda Olivier O
Kort verblyf
5.0
Feb 2023

Asemrowend, gerusstellend, gerieflik. Angie het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Hulle gaan ons beslis weer sien. Uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Angie
Huisie by die see
Dankie Wanda, so bly jul het jul kuier hier geniet ! Hoop ons sien jul vinnig weer - mooi loop en veilig wees !

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Angie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Humiflora Street, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d28e632769c31ddf96a73a8990399f6018e6633829e92c3737e9204afa8520797e2be3df7dcb0569ff881bc7ec161f8b4e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 20 Humiflora Street Danabaai 6510 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.203997865133 22.037441208152

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang