Successfully reported

Hullabaloo Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lizelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie oulike plek om te bly! Hierdie plekkie was ideaal vir wat ons nodig gehad het. Dit het 'n lekker groot tuin met 'n braaier. Ons sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian H
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Vriendelik, waarde vir geld. Eienaar is baie vriendelik soos altyd. Eenheid was ongelooflik goed uiteengele en baie groot.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Frederick
Hullabaloo Selfsorg
Dankie vir die mooi boodskap en jou volgehoue ondersteuning. Jy is altyd welkom!

Christian H
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Uitstekende plek, kamer is ongelooflik goed uiteengele. Uitstekende akkommodasie. Die eienaar was altyd vriendelik en altyd beskikbaar vir 'n gesels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Werklik hoogstaande gehalte. Lekker oornag, veilig, werklik waardeer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacobus Frederick
Hullabaloo Selfsorg
Wat 'n voorreg om julle te kon huisves. Baie dankie.

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfek, rustig, pragtig, bederf. Ons het heerlik gebly, alles was perfek! Sal beslis weer teruggaan. Duisend dankies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Frederick
Hullabaloo Selfsorg
Baie dankie. Ons waardeer vreeslik!

Michelle S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Bekostigbare verblyf met als wat jy nodig het. Dankie aan die eienaars van die verblyf. Ons het heerlik daar oorgeslaap en sal dit definitief aanbeveel vir 'n gesin van 4. Die plek is sentraal geleë en naby aan skole en die dorp. Die prys is bekostofbaar. Die verblyf is goed ingerig met als wat mens nodig het. Die eienaars is baie vriendelik. Ons kan definitief die verblyf aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Frederick
Hullabaloo Selfsorg
Baie dankie, Michelle. Ons waardeer dit so! Ons maak baie staat op resensies vir nuwe besigheid. Mooi bly. Groete, Marlene.

Mandi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Puik! Kobus en Marlene is uitstekende gashere. Baie verwelkomend en bereid om ons teggemoed te kom met buitengewone inkloktyd. Eenhede is uiters netjies, skoon, ruim en gerieflik met aandag wat aan klein besonderhede geskenk is. Baie veilig en prakties ingerig ook met veilige parkering. Ons kan Hullabaloo heelhartig aanbeveel en sal enige tyd weer bespreek as ons in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Frederick
Hullabaloo Selfsorg
Baie dankie vir julle uitstekende resensie. Ons waardeer dit en hoop om julle weer te sien! Groete, Cobus en Marlene.

Nick P
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Nice short stay in Lichtenburg in a clean room. I had a nice stay here. The owner and his wife were very friendly and welcoming. The room was clean and the internet was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Frederick
Hullabaloo Selfsorg
Thank you for your nice review. We appreciate it and hope to see you again. Kind regards, Marlene.

Anika T
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Gerieflik en netjies. Heerlik gebly. Alles wat mens nodig het. Lekker braaiplek en baie privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jacobus Frederick
Hullabaloo Selfsorg
Baid dankie. Ons waardeer! Groete.

Leku D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2024

Great. Very accommodating to any of your needs, queries or complaints. Lovely stress-free accommodation to put your feet up and have a drink.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacobus Frederick
Hullabaloo Selfsorg
Hi Leku. We appreciate that you took the time to give us such a lovely review. Thank you so much. Hope to see you again. Kind regards, Marlene.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacobus
Frederick ...

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Bantjies Street, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbGcPmVH96f2612uQ7hjtYoVlUI62o6BcxVjfuGA3BGyrzwjcWM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 5 Bantjies Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.145436598703 26.164860116568
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang